Derde Slaweoorlog

Italië en omliggende area
Aanvanklike bewegings van Romeinse- (rooi) en Slawe (blou) magte
Die gebeure van 72 v.C. ingevolge Appianus se weergawe daarvan
Die Gladiatore mosaïek by die Galleria Borghese
Spartacus, deur Denis Foyatier, c. 1830, soos tentoongestel by die Louvre. Dit is 'n voorbeeld van 'n moderne, heroïese uitbeelding van Spartacus.

Die Derde Slaweoorlog was een van drie oorloë wat gevoer is na die uitbreek van 'n slaweopstand teen die Romeinse Republiek. Die derde oorlog het in 73 v.C. ontstaan nadat ongeveer 70 gladiatore onder leiding van die slaweleier Spartacus uit 'n gladiatoreskool in Capua ontsnap het.[1]

  1. "Spartacus and The Third Servile War", https://www.youtube.com/watch?v=lVvu_U8l6q0

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search